Search
Now showing items 1-6 of 6
Mulat-estetiek: ’n Analise van Adam Small se dramas
(Taylor & Francis, 2004)
Opsomming
In hierdie artikel word die dramakonvensies van Adam Small ondersoek met besondere
aandag aan perspektiewe op die mulat as ’n sosiale gegewe. Hierdie element bied ’n
gepaste invalshoek omdat dit enersyds ‘n ...
Met 'n diepe verlange, Hermann Giliomee: book review
(University of Pretoria, 2007)
Met 'n diepe verlange is Catherine Willemse se outobiografiese vertelling wat sy geskryf het om, soos sy dit stel, "vir my en my man Stephen se nageslag 'n bietjie meer sekerheid oor hulle afkoms te gee".
Nagjakkals, Hendrik Januarie
(University of Pretoria, 2008)
Hendrik Januarie se debuutbundel Pro rata wat in 1989 by Perskor verskyn het, gee reeds 'n aanduiding van hierdie digter se vermoë om indrukke - onder andere van die natuur, landskappe, vergankliklikheid en die sikliese ...
''Passing'' in die Suid-Afrikaanse literatuur: 'n vergelykende ondersoek
(Alv-Tydskriffonds, 2007)
This article examines how the phenomenon of passing, or playing white, is portrayed in selected South African texts. The findings of two studies conducted in the Cape Town area highlight the particular historical circumstances ...
S.V. Petersen se tydskrifverhale: 'n joernaal vir die geesteswetenskappe
(Stellenbosch University, 2008)
S.V. Petersen (1914-1987) is bekend vir sy poësie en word beskou as die eerste swart Afrikaanse digter. Sy skryfloopbaan het begin met 'n aantal kortverhale en sketse wat gepubliseer is in joernale en tydskrifte. Hierdie ...
Identiteit en seksualiteit in die debuutromans van Kirby van der Merwe en Clark Accord
(Alv-Tydskriffonds, 2003)
This article analyses the debut novels of the Afrikaans writer Kirby van der Merwe and the Surinamese writer Clark Accord. It focuses on the representation of identity and sexuality to posit an image of the individual ...