Now showing items 5-15 of 15

    • Met 'n diepe verlange, Hermann Giliomee: book review 

      van Wyk, Steward (University of Pretoria, 2007)
      Met 'n diepe verlange is Catherine Willemse se outobiografiese vertelling wat sy geskryf het om, soos sy dit stel, "vir my en my man Stephen se nageslag 'n bietjie meer sekerheid oor hulle afkoms te gee".
    • Mulat-estetiek: ’n Analise van Adam Small se dramas 

      van Wyk, Steward (Taylor & Francis, 2004)
      Opsomming In hierdie artikel word die dramakonvensies van Adam Small ondersoek met besondere aandag aan perspektiewe op die mulat as ’n sosiale gegewe. Hierdie element bied ’n gepaste invalshoek omdat dit enersyds ‘n ...
    • ’n Geskiedenis van Afrikaans as kerktaal: Van altaar tot kansel 

      de Vries, Anastasia (University of Pretoria, 2022)
      This contribution shines a critical light on the representation of Afrikaans as a language of the Church in external histories about the development and advancement of the language, inclusive histories particularly. It ...
    • Nagjakkals, Hendrik Januarie 

      van Wyk, Steward (University of Pretoria, 2008)
      Hendrik Januarie se debuutbundel Pro rata wat in 1989 by Perskor verskyn het, gee reeds 'n aanduiding van hierdie digter se vermoë om indrukke - onder andere van die natuur, landskappe, vergankliklikheid en die sikliese ...
    • Narrating the past: Reflections on recent Black Afrikaans writing 

      van Wyk, Steward (Tydskrif vir Letterkunde Association, 2018)
      A return to the past has been a dominant feature of recent Afrikaans writing. This is evident in the many novels re-visiting the Anglo-Boer War or recounting incidents from the apartheid past. The approaches include the ...
    • “Net domastrant vir spite”: grepe uit die lewensgeskiedenis van S.V. Petersen 

      van Wyk, Steward (Stellenbosch University, 2012)
      “Net domastrant vir spite”: Moments in the life history of S.V. Petersen Relatively little is known about the life story of the Afrikaans poet S.V. Petersen. The entries in literary histories concentrate on his literary ...
    • "Ons skryf soos ons praat": Informalisering van geskrewe Afrikaans onder Afrikaanse tieners 

      Saal, Elvis; Lawrence, Donovan (LitNet, 2019)
      Taal is voortdurend aan die verander, en een van die kragte wat op taalverandering inwerk, is informalisering, dit is die integrasie van spreektaalvorme in die skryftaal. Daar is, sover vasgestel kon word, nog geen studies ...
    • ''Passing'' in die Suid-Afrikaanse literatuur: 'n vergelykende ondersoek 

      van Wyk, Steward (Alv-Tydskriffonds, 2007)
      This article examines how the phenomenon of passing, or playing white, is portrayed in selected South African texts. The findings of two studies conducted in the Cape Town area highlight the particular historical circumstances ...
    • S.V. Petersen se tydskrifverhale: 'n joernaal vir die geesteswetenskappe 

      van Wyk, Steward (Stellenbosch University, 2008)
      S.V. Petersen (1914-1987) is bekend vir sy poësie en word beskou as die eerste swart Afrikaanse digter. Sy skryfloopbaan het begin met 'n aantal kortverhale en sketse wat gepubliseer is in joernale en tydskrifte. Hierdie ...
    • Sê sjibbolet: ’n intertekstuele lees 

      van Wyk, Steward (University of Pretoria, 2012)
      This article pursues an intertextual reading of Adam Small's collection of poetry Sê sjibbolet ("Say shibboleth"). The collection is read alongside texts that refer to "shibboleth" in their titles i.e. works by Paul Celan, ...
    • Some new perspectives on the Soweto uprising: H. M. L. Lentsoane’s poem “Black Wednesday” (“Laboraro le lesoleso”) 

      Krog, Antjie (Tydskrif vir Letterkunde Association, 2022)
      The epic poem about the Soweto uprising, “Laboraro le lesoleso”, written in Sepedi (Northern Sotho) by H. M. L. Lentsoane has only recently been translated into English by Biki Lepota as “Black Wednesday” and published ...