Show simple item record

dc.contributor.authorChenwi, Lilian
dc.date.accessioned2019-10-07T05:44:15Z
dc.date.available2019-10-07T05:44:15Z
dc.date.issued2013
dc.identifier.citationChenwi, L. (2013). 'Unpacking "progressive realisation", its relation to resources, minimum core and reasonableness, and some methodological considerations for assessing compliance'. De Jure, 46(3): 742 - 769en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10566/4933
dc.description.abstractUiteensetting van "toenemende verwesenliking", die verband met hulpbronne, kernminimum en redelikheid, en sekere metodologiese oorwegings om nakoming te toets "Toenemende verwesenliking" is een van die beperkings waaraan die implementering van sosio-ekonomiese regte in verskeie grondwette, sowel as internasionale standaarde, onderwerp is. Die beperking kan deur state gebruik word om implementering te vertraag indien hulle die betekenis van die beperking nie korrek verstaan nie of dit misken. Hierdie artikel poog om te verduidelik wat die beperking behels. Die artikel oorweeg of 'n benadering van toenemende verwesenliking tot die afdwinging van sosioekonomiese regte inhou dat die verwesenliking van die regte van armes, benadeeldes, verstotenes of die mees miskendes in die samelewing, uitgestel word en of dit waarde toevoeg tot die begrippe "dwingende nood" of "redelikheid" soos deur die Suid-Afrikaanse Konstitusionele Hof ontwikkel. Laastens oorweeg die artikel metodes wat benut word om voldoening aan die toenemende verwesenliking-vereiste te toets.en_US
dc.language.isoenen_US
dc.subjectProgressive realisationen_US
dc.subjectMinimum coreen_US
dc.subjectReasonablenessen_US
dc.subjectMethodological considerationsen_US
dc.subjectAssessing complianceen_US
dc.titleUnpacking "progressive realisation", its relation to resources, minimum core and reasonableness, and some methodological considerations for assessing complianceen_US
dc.typeArticleen_US


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record